13 |
Niemand weet waar om dit te vind nie. Nêrens tussen die lewendes is dit te vind nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Mense weet nie hoe kosbaar die wysheid is nie, en jy sal dit nie in hierdie wêreld kry nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Niemand weet wat wysheid eintlik werd is nie. ’n Mens kry dit net nie onder die mense op hierdie aarde nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die mens ken nie die waarde daarvan nie, en dit word nie in die land van die lewendes gevind nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Die mens ken nie die waarde daarvan nie, en dit word in die land van die lewende nie gevind nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|