A A A A A
Job 28
12
“Maar weet mense waar om wysheid te vind? Waar sal hulle soek vir begrip?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Maar die wysheid, waar kry 'n mens dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
“Maar waar kan ’n mens wysheid kry? Waar kom iets soos ‘om te kan verstaan’ vandaan?
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Maar die wysheid, waar word dié gevind, waar is die woonplek van die insig?
Afrikaanse Bybel 1983

12
Maar die wysheid -- waar word dit gevind? En waar is die plek van verstand?
Afrikaanse Bybel 1933/1953