A A A A A
Job 28
11
Hulle dam strome op en bring verborge skatte na die lig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Hulle maak die plekke toe waar daar water uitkom en hulle kry dinge, niemand het voorheen daarvan geweet nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Hulle dam die klein stroompies op op soek na die weggesteekte skatte wat hulle wil uithaal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
hy stop waterare toe en bring verborge dinge aan die lig.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Hy stop waterare toe, dat hulle nie drup nie; en wat verborge was, bring hy aan die lig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953