A A A A A
Job 28
10
Hulle maak tonnels in die rotse en kry daar kosbare skatte.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Hulle kap slote in die rotse en hulle soek alles wat kosbaar is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Hulle sny tonnels deur die rotse en soek ywerig na elke moontlike edelsteen wat hulle kan kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
hy grawe gange deur die rots, sy oog sien al die skatte,
Afrikaanse Bybel 1983

10
In die rotse breek hy gange uit, en sy oog sien allerhande kosbare dinge.
Afrikaanse Bybel 1933/1953