A A A A A
Job 28
1
“Mense weet hoe om silwer te myn en goud te suiwer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Job het gesê: “Dit is waar: Daar is 'n plek waar mense silwer kan kry, en daar is 'n plek waar hulle goud kan uitgrawe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
“Mense weet waar om vir silwer te myn en hoe om goud suiwer te kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
“Daar is 'n plek waar silwer uitgehaal word, 'n plek waar goud gesmelt word.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Want vir die silwer is daar 'n plek waar dit uitkom, en 'n plek vir die goud wat hulle uitwas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953