8 |
Hulle is deurweek deur reën uit die berge en bondel almal saam teen die rotse vir skuiling. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Hulle word waternat wanneer dit hard reën in die berge, hulle probeer om agter die rotse weg te kruip. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
As dit in die berge reën, word hulle sopnat. Hulle klou aan die rotse vas, want daar is nie ander skuiling vir hulle nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Hulle is deurnat van die reëns in die berge, daar is geen skuiling nie, hulle hurk agter die rotse. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
Van die stortbui van die berge word hulle nat; en by gebrek aan skuiling druk hulle hul teen die rotse vas. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|