4 |
Hulle druk die armes uit die pad. Die behoeftiges in die land moet vir hulle wegkruip. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Hulle gee nie vir die arm mense 'n plek om te lewe nie, die mense in die land wat niks het nie, moet wegkruip. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Hulle sal ’n arm mens soos niks uit die pad stamp. Party van die mense met wie dit ellendig gaan, sien dit is beter om liewer weg te kruip. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
hulle druk die armes van die pad af; die behoeftiges van die land moet wegkruip. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Hulle stoot die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|