3 |
Hulle vat selfs donkies van die weeskind. Hulle vat die weduwee se bees as borg. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Hulle vat die weeskind se donkie, hulle hou die weduwee se bees vir hulleself omdat die weduwee geld skuld vir hulle. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Hulle vat sommer ’n weeskind se donkie af. Of hulle vat ’n weduwee se bees as waarborg vir die geld wat sy hulle skuld. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
hulle vat die weeskind se donkie en lê beslag op die bees van die weduwee, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle as pand. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|