A A A A A
Job 24
25
“Is dit nie so nie? Wie kan my verkeerd bewys en my woorde ignoreer?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Dit is waar, niemand kan sê dat ek nie die waarheid praat nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Is daar iemand wat kan bewys dat dit nie so is nie? Wie kan bewys dat ek ’n leuenaar is? Wie gaan my woorde weerlê?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Is dit nie so nie? Wie kan my tot leuenaar maak? Wie kan my woorde weerlê?”
Afrikaanse Bybel 1983

25
En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leuen beskuldig en my rede tot niet maak?
Afrikaanse Bybel 1933/1953