21 |
Hulle het die kinderlose vrou uitgebuit. Hulle weier om weduwees te help. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
want hy het die goed gesteel van die vrou wat nie kinders kon kry nie, hy het nooit goed gedoen aan 'n weduwee nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Hy teer op vroue wat nie kinders kan hê nie. Hy is ook nie goed vir die weduwees nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Hy het die kinderlose vrou geplunder en nooit goed gedoen aan 'n weduwee nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
hy wat die onvrugbare plunder wat nie baar nie, en aan die weduwee geen weldaad bewys nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|