A A A A A
Job 24
19
Soos droogte en hitte sneeu laat smelt, so word sondaars deur die dood verteer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Wanneer dit droog en warm is, dan smelt en verdwyn die sneeu. Dit is dieselfde met sondaars, hulle verdwyn in die doderyk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Die doderyk ruk so ’n slegte mens weg net soos droogte en hitte sneeu laat smelt.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Soos droogte en hitte sneeu wegsmelt, so maak die graf 'n einde aan die sondaar.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg -- so die doderyk die wat gesondig het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953