A A A A A
Job 24
17
Vir hulle is die donker soos die oggend. Hulle is bondgenote met die verskrikking van die duisternis.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Vir daardie mense is die donker soos die oggend, hulle weet hoe dit is om in die nag bang te wees.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Hulle voel baie gemaklik in die donker. Dit is vir hulle soos oggend. Hulle ken die gevare van die nag, maar dit pla hulle nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Vir elkeen van hulle is die donker soos die oggend, hulle is tuis by die verskrikkings van die donker.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Want vir hulle saam is die stikdonker 'n môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker.
Afrikaanse Bybel 1933/1953