15 |
Die egbreker wag tot dit skemer is, want hy sê: ‘Niemand sal my nou sien nie.’ Hy dra ’n masker sodat niemand hom herken nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Die persoon wat egbreuk wil pleeg, wag totdat dit donker word, hy dink niemand sal hom sien nie en hy sit 'n sluier oor sy gesig. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Die egbreker wag dat dit skemer moet word, want hy sê: ‘Niemand sal my dan sien nie.’ Hy maak ook sy gesig toe sodat niemand hom sal herken nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
die egbreker wag vir die donker, hy dink geen oog sal hom sien nie, hy vermom homself; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit 'n sluier voor sy gesig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|