A A A A A
Job 24
14
Moordenaars staan op voor dagbreek om die arme en behoeftige dood te maak. In die nag is hy ’n dief.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Die moordenaar staan op voordat dit lig word, en hy vermoor mense wat hulleself nie kan help nie, hy vermoor arm mense en hy steel wanneer dit nag is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Die moordenaar gaan net voor dagbreek uit en maak arm en behoeftige mense dood. In die nag steel hy.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
die moordenaar staan op net voor ligdag, hy vermoor die weerlose en die arme, in die nag steel hy;
Afrikaanse Bybel 1983

14
Teen dagbreek staan die moordenaar op, hy maak die arme en behoeftige dood, en in die nag is hy soos die dief.
Afrikaanse Bybel 1933/1953