11 |
Hulle pars olyfolie, sonder om self daarvan te proe, hulle trap die wynpers, terwyl hulle self dors is. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Hulle stamp olywe stukkend tussen die mure, hulle trap die druiwe in die parskuipe, maar hulle kry nie iets om te drink nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Hulle moet olie van olywe maak en druiwe trap by die wynpers. Intussen is hulle dood van die dors. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
hulle trek die olyfpers, hulle trap die parskuipe, maar bly dors. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Tussen die mure van die mense pars hulle olie, trap die parskuipe terwyl hulle versmag van dors. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|