A A A A A
Job 23
6
Sou Hy in sy groot krag met my redeneer? Nee, Hy sal sekerlik na my luister.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Hy sal nie met al sy krag téén my wees nie, ek is seker dat Hy sal luister na my.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Ek glo nie Hy sou sy groot mag gebruik het om my te oorrompel nie. Nee, Hy sou na my geluister het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Hy sal tog nie met sy groot krag teen my 'n saak voer nie; Hy sal my dit nie aandoen nie,
Afrikaanse Bybel 1983

6
Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hy sou ag op my gee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953