A A A A A
Job 23
5
Ek sal luister na sy antwoord en begryp wat Hy vir my sê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Ek sal luister na wat Hy vir my sê wanneer Hy my antwoord.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Ek sou na sy antwoord geluister het en probeer verstaan het wat Hy sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Ek sou van Hom antwoord probeer kry, probeer verstaan wat Hy vir my wil sê.
Afrikaanse Bybel 1983

5
ek sou verneem die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy aan my sou sê.
Afrikaanse Bybel 1933/1953