A A A A A
Job 23
2
“Ek kla vandag nog steeds bitterlik. Ek probeer om nie hard te kreun nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
“Ek is nog hardkoppig, ek wil aanhou kla, ek sal nie ophou nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
“Ek wil vandag weer kla. Ek is nog steeds opstandig omdat ek swaarkry. Ek kreun van swaarkry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
“Ek kla nog steeds uit opstandigheid, ek kan nie ophou kla nie.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Nog altyd geld my geklaag as wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug.
Afrikaanse Bybel 1933/1953