A A A A A
Job 23
17
Donkerheid is rondom my. Tog bly ek nie stil nie al het die duisternis my oorval.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
want dit is nie die donker wat my laat stilbly nie, dit is Gód wat die donker oor my gebring het sodat ek nie weet wat om te doen nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Alles voel donker om my. Dit is of ’n digte donkerte my gesig wil toemaak. Maar al voel dit so, die donker sal dit nie regkry om my stil te maak nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Maar in hierdie donkerte het ek nie stilgebly nie, in hierdie duisternis wat my oorval het.”
Afrikaanse Bybel 1983

17
Want ek vergaan nie vanweë die duisternis of vanweë my eie aangesig wat deur donkerheid oordek is nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953