A A A A A
Job 23
15
G’n wonder ek is so verskrik voor Hom nie! As ek daaraan dink, is ek bevrees vir Hom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Dit is hoekom ek so bang is vir Hom, ek is bang wanneer ek aan Hom dink.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Omdat ek weet dat die Here daar by my is, word ek vreeslik bang. Hoe meer ek daaroor dink, hoe banger word ek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Daarom staan ek vreesbevange voor Hom, ek probeer verstaan, maar ek bly Hom vrees.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, vrees ek vir Hom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953