A A A A A
Job 23
13
En tog bly sy gedagte oor my onveranderd. Wie kan Hom teenstaan? Hy doen wat Hy wil.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
“En Hy? Hy alleen besluit, en niemand kan Hom keer nie. Hy doen wat Hy besluit.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Maar Hy bly soos Hy is, Hy verander nie. Wie sal dit waag om Hom te probeer verander? Hy doen net wat Hy wil doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Hy bly dieselfde, wie kan Hom teenstaan? Wat Hy wil, doen Hy.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Maar Hy bly onveranderlik Een -- wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.
Afrikaanse Bybel 1933/1953