A A A A A
Job 23
12
Ek het alles gedoen wat Hy my beveel het. Wat Hy sê, het ek in my hart bewaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Ek het gehoorsaam gebly aan alles wat Hy gesê het, ek het altyd onthou dat Hy besluit wat met my sal gebeur.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Hy het sekere voorskrifte gegee wat ons moet navolg, en ek kom dit na. Ek vat sy woorde baie ernstig op.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Sy bevel verontagsaam ek nie, ek heg meer waarde aan sy woorde as aan my eie begeertes.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.
Afrikaanse Bybel 1933/1953