A A A A A
Job 23
10
Maar Hy weet waarheen ek gaan! Wanneer Hy my toets, sal ek na vore tree suiwer soos goud uit ’n vuur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Maar Hy weet watter pad ék loop, as Hy my toets, dan sal Hy sien dat ek so skoon soos goud is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Die Here ken my lewe. As Hy my sou toets, sal Hy uitvind dat ek soos suiwer goud is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Hy ken my pad; as Hy my toets, is ek suiwer soos goud.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953