A A A A A
Job 23
1
Job het weer gepraat:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Job het weer gepraat. Hy het gesê:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Job het gereageer op wat Elifas te sê gehad het. Hy het gesê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Toe het Job weer gepraat:
Afrikaanse Bybel 1983

1
Maar Job het geantwoord en gesê:
Afrikaanse Bybel 1933/1953