A A A A A
Job 12
9
Hulle weet almal die Here het dit gedoen.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Hulle almal weet dat die Here hierdie dinge laat gebeur,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Hulle weet almal dat die Here alles gemaak het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie?
Afrikaanse Bybel 1983

9
Wie weet nie deur al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit gemaak het nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953