8 |
Praat met die aarde. Dit sal julle onderrig. Laat die visse van die see met julle praat. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
jy moet vir die plante op die grond vra, hulle sal vir jou leer, die visse sal dit vir jou sê. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
Gaan praat met die aarde. Die aarde het baie om julle te leer. Die visse in die see het ook baie om julle te vertel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
of spreek die aarde aan, dat dit jou leer, en laat die visse van die see jou vertel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|