A A A A A
Job 12
7
“Vra die diere! Hulle sal julle leer. Vra vir die voëls in die lug! Hulle sal vir julle sê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
“Maar jy moet vir die diere vra, hulle sal vir jou leer, die voëls sal dit vir jou sê,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Job het gesê: “Gaan gerus na die diere en die voëls in die lug: hulle kan julle baie leer en vertel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
“Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel,
Afrikaanse Bybel 1983

7
Maar vra tog vir die diere, dat hulle jou leer; en die voëls van die hemel, dat hulle jou te kenne gee;
Afrikaanse Bybel 1933/1953