A A A A A
Job 12
5
Mense wat in gemak lewe, spot met dié wat moeilikheid het. Hulle stamp ’n mens wat alreeds struikel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
As iemand self lekker lewe, dan dink hy dat hy kan spot met 'n man wat swaarkry, hy dink dat hy kan trap op 'n man wat val.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Mense wie se lewe rustig en sonder probleme is, dink minder as niks van ander wat in die moeilikheid kom nie. Hulle sal iemand wat val nog ’n skop ook gee.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Vir dié wat geen kommer ken nie, pas ongeluk en smaad bymekaar, by dié wat struikel, pas 'n skop.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Vir die ongeluk is daar veragting volgens die gedagte van hom wat lekker lewe; dit staan klaar vir hulle wie se voet wankel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953