23 |
Hy bring nasies tot stand en vernietig hulle. Hy laat nasies groei en verwerp hulle. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Hy laat volke belangrik word en Hy laat hulle verdwyn, Hy laat volke groot word en Hy besluit wat met hulle sal gebeur. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Hy laat volke sterk word, maar Hy vernietig volke ook weer. Hy laat toe dat nasies baie groot word, maar Hy laat hulle ook weer verdwyn. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Hy maak nasies groot en Hy vernietig hulle, Hy laat nasies uitbrei en laat hulle tot niet gaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Hy maak nasies groot en laat hulle omkom; Hy brei nasies uit en voer hulle weg. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|