A A A A A
Job 12
22
Hy oorspoel donker dinge met lig, en verlig die diepste duisternis.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Hy laat mense moeilike dinge verstaan, Hy maak lig waar dit donker is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
“Hy bring donker geheime in die lig. Hy gee lig in donker plekke.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Hy gee lig in donker dieptes, Hy maak donker plekke lig.
Afrikaanse Bybel 1983

22
Hy openbaar dieptes uit die duisternis uit, en doodskaduwee bring Hy uit in die lig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953