A A A A A
Job 12
21
Hy stort skande uit oor prinse, en buit wapens van sterkes.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Hy verneder belangrike mense en Hy keer sodat sterk mense nie goed kan veg nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Hy laat belangrike leiers in die skande kom. Hy vat hulle mag weg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Hy laat smaad afkom op die koppe van die vernames en Hy neem die mag van sterkes weg.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Hy stort veragting uit oor die edeles en maak die gordel van die magtiges slap.
Afrikaanse Bybel 1933/1953