A A A A A
Job 12
20
Die vertroude raadgewer maak Hy stil, en die insig van die leiers neem Hy weg.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Hy laat mense stilbly wat vir ander mense kan sê wat hulle moet doen en Hy keer sodat leiers nie goed kan dink nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Hy maak mense stil wat nog altyd goeie raad vir ander gegee het. Hy vat ook die insig van ouer mense weg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Hy laat die betroubares swyg en verydel die goeie raad van leiers.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Hy neem die spraak van die betroubare mense weg en beroof die ou mense van hul oordeel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953