19 |
Hy stroop priesters van hulle status en onttroon die magtiges. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Hy laat priesters arm word en Hy laat mense val wat dink dat hulle sterk is. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Hy laat priesters hulle aansien in die samelewing verloor. Hy verneder hulle. Hy raak ook ontslae van mense wat dink hulle sit stewig in hulle magsposisies. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
Hy laat priesters kaalvoet loop en laat dié wat die mag het, ondergaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Hy voer priesters uitgeplunder weg en bring wie vasstaan, tot 'n val. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|