18 |
Hy verwyder die klere van konings. Hulle word as slawe weggelei. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Hy maak die bande los waarmee konings mense bind en Hy laat konings self die klere dra van slawe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Hy trek konings se koningsklere uit en laat hulle slaweklere aantrek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Hy vernietig die gesag van konings en laat hulle slaweklere dra. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Hy maak die band los waar konings mee bind, en bind 'n lyfdoek om hulle heupe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|