A A A A A
Job 12
17
Hy lei raadgewers weg en stroop hulle van goeie oordeel. Hy dryf regters tot waansin.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Hy laat raadgewers van konings arm word, Hy laat regeerders dom dinge doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Hy laat leiers dom lyk. Hy maak van regters gekke.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Hy laat raadgewers van konings kaalvoet loop en maak van regeerders gekke.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Hy voer raadsmanne uitgeplunder weg, en regters maak Hy tot dwase.
Afrikaanse Bybel 1933/1953