A A A A A
Job 12
16
Ja, krag en wysheid behoort aan Hom. Die bedrieër en dié wat bedrieg word, is albei in sy mag.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Die Here is sterk, Hy het ware wysheid, Hy regeer oor die mense wat ander mense bedrieg. Hy regeer ook oor die mense vir wie hulle bedrieg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Die Here het krag en Hy wen altyd. Hy het mag oor die mense wat ander bedrieg, maar ook oor hulle wat bedrieg word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
By Hom is daar mag en oorwinning, wie bedrieg en wie bedrieg word, is albei Syne.
Afrikaanse Bybel 1983

16
By Hom is krag en beleid; syne is die verdwaalde en hy wat laat dwaal.
Afrikaanse Bybel 1933/1953