A A A A A
Job 12
13
“Maar ware wysheid en mag is by God. Raad en insig is Syne.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
“Maar dit is die Here wat wysheid het en wat sterk is. Dit is Hý wat weet wat Hy doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
“Maar God is eintlik die Een wat wysheid en krag het. Hy het altyd goeie raad en insig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
By God is wysheid en krag, by Hom is raad en insig.
Afrikaanse Bybel 1983

13
By Hom is wysheid en mag; Hy het raad en verstand.
Afrikaanse Bybel 1933/1953