A A A A A
Job 12
12
Wysheid behoort aan die oues van dae, insig by dié wat baie jare geleef het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Die wysheid kom wanneer jy oud geword het, jy word verstandig ná baie jare.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Ouer mense het baie kennis en insig. Mense wat lang lewenservaring het, verstaan dinge baie goed.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
“Wysheid kom in die gryse ouderdom en insig na baie jare.
Afrikaanse Bybel 1983

12
By die grysaards is wysheid, en in lengte van dae is verstand.
Afrikaanse Bybel 1933/1953