A A A A A
Job 12
11
Net soos die mond goeie kos proe, so toets die oor die woorde wat dit hoor.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Ons het ore om te hoor wat woorde beteken, ons het tonge om te proe hoe kos smaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
’n Mens proe met sy mond of kos lekker is. Net so moet ’n mens elke woord toets wat hy hoor.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte kos proe nie?
Afrikaanse Bybel 1983

11
Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte spys proe nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953