A A A A A
Job 12
10
Want die lewe van elke lewende ding is in sy hand, en die asem van die ganse mensheid.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
die Here besluit of 'n mens sal lewe, Hy besluit of 'n mens sal asemhaal.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Alles wat lewe, is van Hom afhanklik. Elke enkele mens is vir sy asem van die Here afhanklik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Hy het al wat lewe, in sy mag, die asem van elke mens.
Afrikaanse Bybel 1983

10
In wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.
Afrikaanse Bybel 1933/1953