9 |
Die aanklaer sê toe vir die Here: “Ja, dit is so. Job dien die Here. Maar hy het goeie rede om dit te doen! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die Satan het vir die Here gesê: “Ek weet hoekom Job vir U dien, hy doen dit omdat hy baie van U kry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Satan het die Here geantwoord: “Ja, Job dien U, maar nie om dowe neute nie. Hy wil iets daaruit kry. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Toe antwoord die Satan die Here: “Dit is nie sonder rede dat Job U dien nie! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|