22 |
In alles wat gebeur het, het Job nie gesondig nie en God nie verwyt nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Terwyl dit alles gebeur het, het Job nie sonde gedoen nie, hy het nie gesê dat God iets verkeerd gedoen het nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Ten spyte van alles wat gebeur het, het Job nie verkeerd gedoen nie. Hy het God ook nie blameer vir wat gebeur het nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Onder alles het Job nie gesondig of God iets verwyt nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|