20 |
Job het toe opgestaan. Hy het sy klere stukkend geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond voor God geval. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Job het opgestaan en hy het sy bo-kleed geskeur en sy hare afgeskeer. Hy het gaan lê met sy gesig teen die grond |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Toe Job die slegte nuus hoor, het hy begin rou. Hy het opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook al sy hare afgesny. Toe het hy neergeval en met sy gesig teen die grond gaan lê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Toe het Job opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond gaan lê en gesê: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|