A A A A A

Ester 5

7
Ester het geantwoord: “My wens en my versoek is soos volg:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
[7-8] Ester het geantwoord: “As die koning van my hou en as die koning wil doen wat ek wil hê, dan moet die koning en Haman môre weer saam met my kom eet. Ek sal dan vir die koning sê wat ek wil hê.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Toe sê Ester: “Wat ek graag wil hê,
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Ester het geantwoord: “My wens en my versoek is soos volg:
Afrikaanse Bybel 1983

7
Daarop antwoord Ester en sê: My bede en my versoek is:
Afrikaanse Bybel 1933/1953