13 |
Maar dit alles help my niks solank ek teen daardie Jood Mordegai in die poort van die paleis moet vaskyk nie.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Maar ek sal nie regtig gelukkig voel as ek nog sien dat Mordegai, die Judeër, voor die paleis sit nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Maar tog beteken dit alles vir my niks terwyl daardie Jood Mordegai nog by die paleis se ingang sit nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
En tog bevredig dit alles my nie so lank ek die Jood Mordegai in die poort van die paleis sien sit nie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Maar dit alles baat my niks, solank as ek die Jood Mordegai in die poort van die koning sien sit. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|