9 |
Koningin Vasti het terselfdertyd ook die vroue in Ahasveros se paleis onthaal. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Koningin Vasti het ook vir die vroue genooi om te kom eet in die paleis van koning Ahasveros. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Terselfdertyd het koningin Vasti ook die vroue in die paleis onthaal. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Koningin Vasti het intussen ook die vrouens onthaal in die paleis van koning Ahasveros. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Ook het die koningin Vasti 'n vrouemaaltyd aangerig in die koninklike paleis van koning Ahasv,ros. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|