A A A A A
Ester 1
21
Dit het vir die koning en sy hoë amptenare reg gelyk. Die koning het toe gemaak soos Memukan voorgestel het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die koning en die amptenare het gesê dit is goed, en die koning het gedoen wat Memukan gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Die koning en sy hoë amptenare het van Memukan se voorstel gehou en besluit om dit te doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Die koning en sy hoë amptenare het hierdie voorstel goedgevind, en die koning het gedoen wat Memukan gesê het
Afrikaanse Bybel 1983

21
En die woord was goed in die oë van die koning en van die vorste, en die koning het gehandel volgens die raad van Memugan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953