10 |
Teen die sewende dag was die koning al goed vrolik van die wyn. Hy het sy sewe persoonlike paleisbeamptes nadergeroep. Hulle was Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Op die sewende dag van sy fees het die koning vrolik gevoel van die wyn. Hy het die sewe manne geroep wat in die paleis vir hom gewerk het. Hulle was Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Op die sewende dag van die onthaal het die koning, wat toe al redelik dronk was, sewe van sy paleisbeamptes geroep. Hulle was Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Op die sewende dag, toe die koning baie vrolik was van die wyn, het hy sewe paleisbeamptes geroep: Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Op die sewende dag, toe die hart van die koning vrolik was van die wyn, het hy aan Mehuman, Bista, Harbona, Bigta en Ab gta, Setar en Karkas, die sewe hofdienaars wat voor koning Ahasv,ros gedien het, gesê |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|