A A A A A
Esra 4
22
Gee sonder versuim aandag aan die aangeleentheid sodat die belange van my ryk nie enige verdere skade ly nie.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Julle moet doen wat ek sê. Ek wil nie nog geld verloor nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Gee dadelik aandag aan die saak. Keer dat daar skade kom vir my ryk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Sorg dat julle nie nalatig is in dié saak nie, sodat die koningshuis nie nog groter skade ly nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

22
En wees gewaarsku om hierin geen nalatigheid te begaan nie, dat daar nie groter skade tot nadeel van die konings ontstaan nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953