A A A A A
Esra 4
18
“Die brief wat julle aan my gestuur het, is vertaal en aan my voorgelees.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Ek het julle brief laat vertaal en ek het gesê hulle moet dit vir my lees.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Die dokument wat julle vir my gestuur het, is vertaal en vir my gelees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
“Die skrywe wat julle aan ons gestuur het, is vertaal en aan my voorgelees.
Afrikaanse Bybel 1983

18
die brief wat julle aan ons gestuur het, is aan my in vertaling voorgelees.
Afrikaanse Bybel 1933/1953